WERK HIPNOSE REGTIG?

WERK HIPNOSE REGTIG?

Daar is nie meer langer ‘n twis of Hipnose werk of nie werk nie, dit werk, maar werk dit vir almal? Daar is niks behalwe die dood wat vir almal werk op hierdie planeet nie. Met Hipnose as ‘n terapeutiese proses, het almal darem ‘n goeie kans om hulle probleme op ‘n...
BEWOLKTE SONSKYN

BEWOLKTE SONSKYN

Wanneer die nag opdaag en ek sit alleen met my gedagtes, hoekom gaan speel hulle in die donkerste dele van my gemoed? Hoe weet ek of hulle my eie is en wat hulle alles behels? Kan hulle my doodmaak, my siel blus en soos ‘n vyandige met my gesels? Weer en weer vervoer...
3 WANPERSEPSIES VAN HIPNOTERAPIE

3 WANPERSEPSIES VAN HIPNOTERAPIE

Meeste mense wat die woord Hipnose hoor, se gedagtes gaan direk na vertonings wat hulle al gesien het waar mense snaakse dinge doen ter aanskouing van ‘n weggevoerde skare. Dit is algemeen dat hulle dan natuurlik hierdie ervaring sal koppel aan Hipnose vir...
Loading...