BEWOLKTE SONSKYN

BEWOLKTE SONSKYN

Wanneer die nag opdaag en ek sit alleen met my gedagtes, hoekom gaan speel hulle in die donkerste dele van my gemoed? Hoe weet ek of hulle my eie is en wat hulle alles behels? Kan hulle my doodmaak, my siel blus en soos ‘n vyandige met my gesels? Weer en weer vervoer...
3 WANPERSEPSIES VAN HIPNOTERAPIE

3 WANPERSEPSIES VAN HIPNOTERAPIE

Meeste mense wat die woord Hipnose hoor, se gedagtes gaan direk na vertonings wat hulle al gesien het waar mense snaakse dinge doen ter aanskouing van ‘n weggevoerde skare. Dit is algemeen dat hulle dan natuurlik hierdie ervaring sal koppel aan Hipnose vir...
DIE KRAG VAN KEUSE

DIE KRAG VAN KEUSE

Hoeveel kere het jy al gewonder of jy ‘n regte besluit gemaak het? Hoeveel keer kon jy nie al oor sekere besluite terugdink en wonder of jy die regte ding gedoen het nie? Daar is ‘n groot krag in die teenwoordigheid van ‘n keuse, maar dit kan ook nadelig wees wanneer...
DIE AANSKOUER

DIE AANSKOUER

Wanneer my hart breek en deur my oë begin bloei… Wanneer my hele wese vir vrede begin stoei… Wanneer daar twyfel en ellende in my gemoed begin groei… Wanneer minderwaardigheid my vreugde verknoei… Sal ek vasslaan en die aanskouer wees.  ...
AS

AS

As ek maar net nog een keer vir jou ‘n boodskap kon gee, sou dit soos die volgende klink. Ek sou vir jou vertel van ‘n persoon wat meer deel van my was as my eie vlees. My woorde aan jou sou vir jou verduidelik dat ek ongelooflik dankbaar was vir jou in my lewe. My...
WAAR VIND EK JOU?

WAAR VIND EK JOU?

Ek soek na jou wanneer die wind se ligte briesie my gesig begin streel. Ek probeer jou vind in die oomblikke waar stilte my gedagtes wegsteel. Ek hoor nog partykeer jou stem, alhoewel ek weet dat ek my verbeel. Deur die trane van my hartseer raak dinge vir my...
Loading...