DIE KRAG VAN KEUSE

DIE KRAG VAN KEUSE

Hoeveel kere het jy al gewonder of jy ‘n regte besluit gemaak het? Hoeveel keer kon jy nie al oor sekere besluite terugdink en wonder of jy die regte ding gedoen het nie? Daar is ‘n groot krag in die teenwoordigheid van ‘n keuse, maar dit kan ook nadelig wees wanneer...
AS

AS

As ek maar net nog een keer vir jou ‘n boodskap kon gee, sou dit soos die volgende klink. Ek sou vir jou vertel van ‘n persoon wat meer deel van my was as my eie vlees. My woorde aan jou sou vir jou verduidelik dat ek ongelooflik dankbaar was vir jou in my lewe. My...
WAAR VIND EK JOU?

WAAR VIND EK JOU?

Ek soek na jou wanneer die wind se ligte briesie my gesig begin streel. Ek probeer jou vind in die oomblikke waar stilte my gedagtes wegsteel. Ek hoor nog partykeer jou stem, alhoewel ek weet dat ek my verbeel. Deur die trane van my hartseer raak dinge vir my...
HERINNERINGE

HERINNERINGE

‘n Verwronge beeld begin vorm rondom die afsterwe van jou. Hoe gaan ek ooit begin om te werk aan my oorweldigende rou? Liefde en lewe omvêr gewerp deur alles wat ek onthou. Kan hartseer hoegenaamd verlig word deur dit met goeie herinneringe te omvou? Al die woorde en...
WAAR BLYDSKAP DWAAL

WAAR BLYDSKAP DWAAL

Om opreg en eerlik te wees oor die dood en die lewe, beweeg mens na ‘n diepere hunkering om net te mik na vrede. Vrede se lig word verduister onder die menigte paaie wat manifesteer deur die mensdom se doen en late. Tydens al hierdie gebeure op ‘n planeet wat ons noem...
Loading...